PROMOSIE: Kry afslag op jou Afrikaans is Lekker 2018-kaartjies!

14/03/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
AIL-2018-algemeen

Teken in op Wêreldwyd se nuusbrief en ontvang ’n afslagkode vir Afrikaans is Lekker 2018.
Stuur ’n e-pos na wereldwyd@afriforum.co.za om jou afslagkode te ontvang. Indien jy reeds op die Wêreldwyd-nuusbrief ingeteken is, kwalifiseer jy ook vir die afslag.

Alle intekenare ontvang ’n 10%-afslag op kaartjies.

Die promosie is slegs tot 30 April 2018 geldig, so opskud!

Lees ook Afrikaans is Lekker 2018 vir meer inligting

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels