Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR HT

10/09/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR HT

Deur Frans Mostert

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en opsommings.

Laai gratis Memorandum hier af:
Memorandum

ISBN: 9781776073764
Uitgewer: Best Books
Datum vrygestel: Junie 2025
Prys: R 240,00
Formaat: Sagteband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels