Lotta se lewe 15: Otters oral!

15/10/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Lotta se lewe 15: Otters oral!

Deur Alice Pantermuller & Kobus Geldenhuys

Dit is die een katastrofe ná die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het ’n man op ’n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal ’n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op ’n otter-avontuur te vat . . .Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal lesers van 8 tot 12 jaar boei.

ISBN: 9780798185035
Uitgewer: NB Uitgewers
Datum vrygestel: Oktober 2025
Prys: R 235,00
Formaat: Sagteband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels