Opwipsprokie: Aspoestertjie

04/09/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Opwipsprokie: Aspoestertjie

Deur Elsa Silke

Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is ‘n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.

ISBN: 9780798185370
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum vrygestel: Julie 2025
Prys: R 260,00
Formaat: Hardeband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels