Solidariteit stel verslag oor rassediskriminasie en -klassifikasie vry

10/06/2021
| Deur AfriForum Wêreldwyd
199055080_10158861355990100_8935603823412577789_n

Solidariteit sal op vandag sy verslag oor rassediskriminasie en -klassifikasie in Suid-Afrika vrystel. Die verslag sal ook deel vorm van ʼn klagte wat Solidariteit later vanjaar by die Verenigde Nasies sal lê.

“Die situasie waarbinne Suid-Afrika hom tans bevind, is myle weg van die nierassige Suid-Afrika wat met ’n nuwe grondwet beloof is, en alhoewel dit een van die kernbeginsels van staat en grondwet is, is nierassigheid geensins te bespeur in die werklikheid van Suid-Afrika nie – dit is bloot teks op ’n stuk papier,” sê Connie Mulder, hoof van navorsing by die Solidariteit Navorsingsinstituut.

Wanneer:       10 Junie 2021
Tyd:                11:00
Skakel:           https://www.facebook.com/events/288563439616993/?ref=newsfeed

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels