Wêreldgids in fokus: Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

25/11/2024
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wêreldgids in fokus: Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids te gebruik, kan ouers toegang kry tot verskeie hulpbronne wat nie net taalvaardigheid verbeter nie, maar ook kinders se liefde vir Afrikaans en hul kulturele bewussyn versterk.

Met die hulp van inisiatiewe soos AfriForum Wêreldwyd, wat toegewy is om ondersteuning te bied aan die Afrikaanse gemeenskap deur die verspreiding van Afrikaanse hulpmiddels in die buiteland, bly die taal ’n lewendige en dinamiese deel van sy sprekers se daaglikse lewe.

Ons het ’n paar van ons gunsteling- Afrikaanse hulpmiddels uit ons Wêreldgids saamgestel wat jou en jou kind kan inspireer en ondersteun.

Wolkskool

Wolkskool is ’n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS). Dit is gestig met die doel om akademiese prestasie in Afrikaans enige tyd en op enige plek te help verbeter. As wêreldklas- aanlyn leerplatform bied dit meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in agt laerskool- en sestien hoërskoolvakke in Afrikaans aan. Lees meer.

Boekwurm

Welkom by Boekwurm! My naam is Jeannie, en ek woon sedert 2018 in Sydney, Australië. Ek het tydens die pandemie besef dit gaan moeilik wees om ons kinders ’n wegspring met Afrikaans te gee. Ons glo ook tweetaligheid is van onskatbare waarde vir ons kinders. Boekwurm het dus in 2021 hier in Sydney, Australië ontstaan. Lees meer.

AfriForumTV

AfriForumTV is ’n gratis digitale platform wat gehalte visuele inhoud bied aan enigeen. Intekenaars kan verskeie kanale op hulle televisie, rekenaar of selfoon verken deur van die AfriForumTV-toep gebruik te maak. Lees meer.

SAarkie Stories

Afrikaanse leesboeke vir grootmense, kinders, tieners, begin en leer lees – ware stories, Christelike stories, vyf-minuut-verhale vir kinders, kook- en gruwelstories – daar is tonne om van te kies en te keur. Enigiets van boekies vir babas, tot tieners wat Trompie en Saartjie lees, inkleur- en aktiwiteitsboeke tot baie ander genres, insluitende dagboeke en Bybels. Lees meer.

Juffrou Linky

Ons is ’n ma-en-pa-span op ’n missie om Afrikaanse inhoud te skep wat met die beste in die Engelse mark kan meeding. Juffrou Linky is ’n regte Juffrou en het ’n meestersgraad in onderwys deur die Universiteit van Essex (Londen) behaal. Juffrou Linky is beskikbaar op AfriForumTV. Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af. Die toep is beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV’s en Android TV Box’e. Lees meer.

Weetgids

Weet is ’n inisiatief van Maroela Media. Dit is ’n aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids wat aan kinders toegang gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans. Lees meer.

MOS-Wêreldwyd

Die MOS Inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys gestig is. MOS staan vir die Moedertaal in Onafhanklike Skole-beweging. Die doel daarvan is om ’n Afrikaanse skolenetwerk te skep wat uitnemende onderrig in Afrikaans verseker en bevorder. Lees meer.

Bazoo

Bazoo, die bergskilpad, woon in Fynbosbuurt op Tafelberg en hy wil deur sy stories en aktiwiteite ’n liefde vir lees by die jongspan help kweek en saam met hulle die wonder van selflees ontdek. Lees meer.

ViVA

VivA, oftewel die Virtuele Instituut vir Afrikaans, se hoofdoelstellings is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur die bestudering van die taal, ontwikkeling van hulpmiddels vir gesproke en geskrewe Afrikaans en ’n aanlyn taaldiens. Lees meer.

Lami Leer en Speel Video’s

Lami ontmoet kinders op hul vlak met media wat opvoedkundig en opbouend is. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig met Afrikaanse liedjies en rympies. Hierdie gratis hulpmiddel word deur ’n gekwalifiseerde maatskaplike werker in privaat praktyk gemaak. Lees meer.


Die voortdurende uitbreiding van Afrikaanse hulpmiddels in die buiteland toon ’n groeiende behoefte aan materiale wat nie net taalvaardighede ondersteun nie, maar ook kulturele bewustheid bevorder.

Deur aktief by Afrikaanse aktiwiteite betrokke te bly en (Suid)-Afrikaanse ondernemings te ondersteun, help dit jou om in die buiteland nie net jou eie identiteit te behou nie – jy dra ook by tot die voortbestaan en groei van die Afrikaanse kultuur buite Suid-Afrika.

AfriForum Wêreldwyd is toegewyd om Afrikaans in die buiteland te bevorder, maar ons wil graag van jou hoor. Watter Afrikaanse hulpmiddels mis jy in die buiteland? Watter Afrikaanse hulpmiddels gebruik jy tans?

Lees ook: Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland – AfriForum Wêreldwyd en Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan – AfriForum Wêreldwyd

Deel op

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels