Wikus se wetenskaplike dagboek

15/09/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Wikus se wetenskaplike dagboek

Deur Karla Cloete en Tumi K Steyn

Wikus besluit om ʼn dagboek te hou, want sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy wil uitvind waarom. Sy meganiese draak breek los by die kerkbasaar se pannekoektafel en veroorsaak chaos. Dan maak hy en sy vriendin Violet superhelium en word onverwags deel van ’n lugballonresies. En op sy ouma se tagtigste verjaardagpartytjie, beland sy vraatformule in die verkeerde hande . . .

ISBN: 9780798185318
Uitgewer: Human & Rousseau 
Datum vrygestel: 22 September 2025
Prys: R 180,00
Formaat: Sagteband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels