Tien wenke om vals nuus te identifiseer

16/08/2018
| Deur AfriForum Wêreldwyd
linkedin-sales-navigator-403843-unsplash

Teen die spoed wat sosiale media ontwikkel is die volgende wenke nuttig om valse nuus aanlyn te identifiseer. Doen die navorsing voordat jy volgende keer te vinnig die deel knoppie druk.

1. Kyk na die visuele voorkoms van die webtuiste. Lyk die webtuiste, foto’s en opskrifte professioneel of amateuragtig?

  • Is daar aan die onderkant van die webtuiste ’n klomp artikels wat jou aanmoedig om daarop te klik? Baie webtuistes maak geld deur die aantal klikke en hou daarvan om stories te plaas met opskrifte en grafika wat jou lok om te klik. Gedeeltes van die storie is dan waar. Lees dus verby die opskrif wat jou lok en kyk na die inhoud.
  • Let op die datum van die artikel. Baie artikels is stokoud, maar kry ’n tweede asem deur sosiale media.
  • Let op die bronadres (URL) van die artikel. Indien dit vreemd eindig, met .LO of .com.co, vermoed dat iets dalk nie wel is nie.
  • Soms is ’n artikel doelbewus satiries of net buitensporig sodat dit baie gelees moet word.

2. Kyk wie word as nuusbron vir die stories gegee. In Afrikaans, kyk vir Maroela MediaNetwerk24 of ander nuusbronne wat bekend is. In Engels, kyk vir News24IOLSABC of ANA.

  • Die bestaande media in Suid-Afrika is in die algemeen geloofwaardig. Met die nuwe eis om teen die spoed van sosiale media mee te ding, sluip foute egter by artikels in.
  • Is daar kopiereg op die artikel?
  • Soms moet jy eers registreer voor jy ’n storie kan lees. Vra “Waarom?”.

3. Kyk waarmee eindig die webtuiste se domein. Soms kry dit ’n .com agter om ander bestaande webtuistes na te boots. Indien dit ’n .co.za-domein het, kyk op http://co.za/whois.shtml in wie se naam die domein geregistreer is en hoe lank behoort die domeinnaam aan dié huidige eienaar.

  • Wees versigtig met Facebook en Twitter dele (“shares”) en artikels sonder ’n skakel na ’n geloofwaardige bron.

4. Kyk na die “Kontak ons”-gedeelte op die webtuiste. Betroubare webtuistes is nie skaam om gedetailleerde kontakinligting te gee nie.

5. Met vals nuus is daar baie keer nie ’n joernalis/outeur se naam nie. Indien daar ’n naam verskyn, kyk na ander stories wat deur daardie joernalis geskryf is. Kyk ook na die joernalis se Twitter-profiel en of die persoon nuusgebeure aktief volg.

  • Die joernalis/outeur moet dus ’n ware persoon wees (nie ’n skuilnaam nie) en voorheen geloofwaardig oor ’n aantal ander onderwerpe geskryf het.

6. Wat is die trant van die artikel? Vals nuus is lief daarvoor om slegs een kant van ’n saak te bevorder en maak soms buitensporige aannames of het ’n emosionele aard. Is die artikel gebalanseer?

  • Stem die inhoud van die artikel ooreen met dit wat jy reeds van ’n onderwerp weet?
  • Maak die inligting in die artikel sin?
  • Kyk na grafika en foto’s in die artikel. Soek dan op Google na soortgelyke foto’s en kyk of dit gebruik word by ander stories.

7. Is daar spelfoute in die artikel of word hoofletters onnodig gebruik? Is die taalgebruik in die artikel op standaard?

8. Kyk na bronne en aanhalings wat in die artikel verskaf word. Stem die bronne ooreen met soortgelyke artikels?

  • Indien daar skakels saam met die bronne gegee word, kyk na die bronne.

9. Kyk na soortgelyke artikels en of die feite en bronne ooreenstem.

  • Kyk ook na jou persoonlike vooroordele oor ’n onderwerp en of dit ’n invloed uitoefen.

10. Dink krities oor die artikel. Lees ook verder oor ’n onderwerp.

Hierdie artikel is opgestel deur Reint Dykema, kennisbestuurder by AfriForum

Deel op

Watter taal praat jy by die huis?
Naam en van
+27(Suid-Afrika)
+93 (Afghanistan)
+355 (Albanië)
+213 (Algerië)
+376 (Andorra)
+244 (Angola)
+-267 (Antigua en Barbuda)
+54 (Argentinië)
+374 (Armenië)
+61 (Australië)
+43 (Oostenryk)
+994 (Azerbeidjan)
+-241 (Bahama-eilande)
+973 (Bahrein)
+880 (Bangladesh)
+-245 (Barbados)
+375 (Wit-Rusland)
+32 (België)
+501 (Belize)
+229 (Benin)
+975 (Bhutan)
+591 (Bolivia)
+387 (Bosnië en Herzegovina)
+267 (Botswana)
+55 (Brasilië)
+673 (Brunei)
+359 (Bulgarye)
+226 (Burkina Faso)
+257 (Burundi)
+238 (Kaap Verde)
+855 (Kambodja)
+237 (Kameroen)
+1 (Kanada)
+236 (Sentraal-Afrikaanse Republiek)
+235 (Tsjad)
+56 (Chili)
+86 (China)
+57 (Colombia)
+269 (Komore)
+243 (Demokratiese Republiek Kongo)
+242 (Republiek Kongo)
+506 (Costa Rica)
+385 (Kroasië)
+53 (Kuba)
+357 (Ciprus)
+420 (Tsjeggië)
+45 (Denemarke)
+253 (Djiboeti)
+-766 (Dominica)
+-808 (Dominikaanse Republiek)
+593 (Ecuador)
+20 (Egipte)
+503 (El Salvador)
+240 (Äquatoriaal-Guinee)
+291 (Eritrea)
+372 (Estland)
+268 (Eswatini)
+251 (Ethiopië)
+679 (Fidzi)
+358 (Finland)
+33 (Frankryk)
+241 (Gabon)
+220 (Gambië)
+995 (Georgië)
+49 (Duitsland)
+233 (Ghana)
+30 (Griekeland)
+-472 (Grenada)
+502 (Guatemala)
+224 (Guinee)
+245 (Guinee-Bissau)
+592 (Guyana)
+509 (Haïti)
+504 (Honduras)
+36 (Hongarye)
+354 (Ysland)
+91 (Indië)
+62 (Indonesië)
+98 (Iran)
+964 (Irak)
+353 (Ierland)
+972 (Israel)
+39 (Italië)
+-875 (Jamaika)
+81 (Japan)
+962 (Jordanië)
+7 (Kasakstan)
+254 (Kenia)
+686 (Kiribati)
+850 (Noord-Korea)
+82 (Suid-Korea)
+383 (Kosovo)
+965 (Koeweit)
+996 (Kirgisië)
+856 (Laos)
+371 (Letland)
+961 (Libanon)
+266 (Lesotho)
+231 (Liberia)
+218 (Libië)
+423 (Liechtenstein)
+370 (Litauen)
+352 (Luxemburg)
+261 (Madagaskar)
+265 (Malawi)
+60 (Maleisië)
+960 (Maledive)
+223 (Mali)
+356 (Malta)
+692 (Marshall-eilande)
+222 (Mauritanië)
+230 (Mauritius)
+52 (Mexiko)
+691 (Mikronesië)
+373 (Moldowa)
+377 (Monaco)
+976 (Mongolië)
+382 (Montenegro)
+212 (Marokko)
+258 (Mosambiek)
+95 (Mianmar)
+264 (Namibië)
+674 (Nauru)
+977 (Nepal)
+31 (Nederland)
+64 (Nieu-Seeland)
+505 (Nicaragua)
+227 (Niger)
+234 (Nigerië)
+389 (Noord-Masedonië)
+47 (Noorweë)
+968 (Oman)
+92 (Pakistan)
+680 (Palau)
+507 (Panama)
+675 (Papoea-Nieu-Guinee)
+595 (Paraguay)
+51 (Peru)
+63 (Filipyne)
+48 (Pole)
+351 (Portugal)
+974 (Katar)
+40 (Roemenië)
+7 (Rusland)
+250 (Rwanda)
+-868 (Saint Kitts en Nevis)
+-757 (Saint Lucia)
+-783 (Saint Vincent en die Grenadine)
+685 (Samoa)
+378 (San Marino)
+239 (Sao Tomé en Principe)
+966 (Saoedi-Arabië)
+221 (Senegal)
+381 (Serwië)
+248 (Seychelle)
+232 (Sierra Leone)
+65 (Singapoer)
+421 (Slowakye)
+386 (Slovenië)
+677 (Salomonseilande)
+252 (Somalië)
+27 (Suid-Afrika)
+211 (Suid-Sudan)
+34 (Spanje)
+94 (Sri Lanka)
+249 (Soedan)
+597 (Suriname)
+46 (Swede)
+41 (Switserland)
+963 (Sirië)
+886 (Taiwan)
+992 (Tadjikistan)
+255 (Tanzanië)
+66 (Thailand)
+670 (Timor-Leste)
+228 (Togo)
+676 (Tonga)
+-867 (Trinidad en Tobago)
+216 (Tunisië)
+90 (Turkye)
+993 (Turkmenistan)
+688 (Tuvalu)
+256 (Oeganda)
+380 (Oekraïne)
+971 (Verenigde Arabiese Emirate)
+44 (Verenigde Koninkryk)
+1 (Verenigde State)
+598 (Uruguay)
+998 (Oesbekistan)
+678 (Vanuatu)
+379 (Vatikaanstad)
+58 (Venezuela)
+84 (Viëtnam)
+967 (Jemen)
+260 (Zambië)
+263 (Zimbabwe)
(Suid-Afrika)
Afghanistan
Albanië
Algerië
Andorra
Angola
Antigua en Barbuda
Argentinië
Armenië
Australië
Oostenryk
Azerbeidjan
Bahama-eilande
Bahrein
Bangladesh
Barbados
Wit-Rusland
België
Belize
Benin
Bhutan
Bolivia
Bosnië en Herzegovina
Botswana
Brasilië
Brunei
Bulgarye
Burkina Faso
Burundi
Kaap Verde
Kambodja
Kameroen
Kanada
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Tsjad
Chili
China
Colombia
Komore
Demokratiese Republiek Kongo
Republiek Kongo
Costa Rica
Kroasië
Kuba
Ciprus
Tsjeggië
Denemarke
Djiboeti
Dominica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Egipte
El Salvador
Äquatoriaal-Guinee
Eritrea
Estland
Eswatini
Ethiopië
Fidzi
Finland
Frankryk
Gabon
Gambië
Georgië
Duitsland
Ghana
Griekeland
Grenada
Guatemala
Guinee
Guinee-Bissau
Guyana
Haïti
Honduras
Hongarye
Ysland
Indië
Indonesië
Iran
Irak
Ierland
Israel
Italië
Jamaika
Japan
Jordanië
Kasakstan
Kenia
Kiribati
Noord-Korea
Suid-Korea
Kosovo
Koeweit
Kirgisië
Laos
Letland
Libanon
Lesotho
Liberia
Libië
Liechtenstein
Litauen
Luxemburg
Madagaskar
Malawi
Maleisië
Maledive
Mali
Malta
Marshall-eilande
Mauritanië
Mauritius
Mexiko
Mikronesië
Moldowa
Monaco
Mongolië
Montenegro
Marokko
Mosambiek
Mianmar
Namibië
Nauru
Nepal
Nederland
Nieu-Seeland
Nicaragua
Niger
Nigerië
Noord-Masedonië
Noorweë
Oman
Pakistan
Palau
Panama
Papoea-Nieu-Guinee
Paraguay
Peru
Filipyne
Pole
Portugal
Katar
Roemenië
Rusland
Rwanda
Saint Kitts en Nevis
Saint Lucia
Saint Vincent en die Grenadine
Samoa
San Marino
Sao Tomé en Principe
Saoedi-Arabië
Senegal
Serwië
Seychelle
Sierra Leone
Singapoer
Slowakye
Slovenië
Salomonseilande
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Sudan
Spanje
Sri Lanka
Soedan
Suriname
Swede
Switserland
Sirië
Taiwan
Tadjikistan
Tanzanië
Thailand
Timor-Leste
Togo
Tonga
Trinidad en Tobago
Tunisië
Turkye
Turkmenistan
Tuvalu
Oeganda
Oekraïne
Verenigde Arabiese Emirate
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Uruguay
Oesbekistan
Vanuatu
Vatikaanstad
Venezuela
Viëtnam
Jemen
Zambië
Zimbabwe
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels