Spreuke vir kleingoed

26/03/2026
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Spreuke vir kleingoed

Deur Wendy Maartens

Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak.  Aangevul deur ‘n leestukkie, iets om te doen en ‘n gebed sal hierdie boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en ’n gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf.

Spreuke vir kleingoed is ‘n aanwins op enige kind se boekrak en sal ‘n lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek. 

ISBN: 9780796323590
Uitgewer: Lux Verbi
Datum vrygestel: Februarie 2026
Prys: R 220,00
Formaat: Sagteband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels