My Rympiesbybel

31/03/2026
| Deur AfriForum Wêreldwyd
My Rympiesbybel

Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as geskenk vir ‘n doop, ooievaarstee, Kersfees en ander spesiale geleenthede. Hierdie boek sal ‘n gekoesterde versameling in enige huis wees!

ISBN: 9780798185738
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum vrygestel: Februarie 2026
Prys: R 225,00
Formaat: Kartonboek

Deel op

Nuutste artikels