Nuwe trieks vir ou honde

01/10/2025
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Nuwe trieks vir ou honde

Deur Christien Neser

Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ’n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ’n stormwaterpyp in ’n verlate veld. Vasgekeer in ’n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer…

ISBN: 9781776077618
Uitgewer: NB Uitgewers
Datum vrygestel: September 2025
Prys: R 175,00
Formaat: Sagteband

Deel op

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Hoe hou jy Afrikaans taalvaardighede vir jouself en/of kinders lewendig?
Naam en van
This field is hidden when viewing the form

Nuutste artikels