Deur Frans Mostert
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en opsommings.
Laai gratis Memorandum hier af:
Memorandum
ISBN: 9781776073764
Uitgewer: Best Books
Datum vrygestel: Junie 2025
Prys: R 240,00
Formaat: Sagteband
Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR HT
Klik hier om die boek te koop.



















